Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(Download) "Skep ’n Tuiste – 75 Dekor- en Leefstylprojekte" by Germarie Bruwer " Book PDF Kindle ePub Free

Skep ’n Tuiste – 75 Dekor- en Leefstylprojekte

πŸ“˜ Read Now     πŸ“₯ Download


eBook details

  • Title: Skep ’n Tuiste – 75 Dekor- en Leefstylprojekte
  • Author : Germarie Bruwer
  • Release Date : January 01, 2016
  • Genre: Lifestyle & Home,Books,Health, Mind & Body,Crafts & Hobbies,
  • Pages : * pages
  • Size : 47334 KB

Description

Skep ’n Tuiste is ’n samestelling van 75 kreatiewe en inspirerende projekte vir in en rondom die huis. Die skrywers gebruik alledaagse items en gee dit ’n nuwe kinkel met herwinnig, hergebruik en herlewing. Die skrywers pak projekte aan wat geskik is vir alle handwerk- en dekor-entoesiaste, van beginners tot diΓ© met meer gevorderde vaardighede. Of dit nou ouma se ou tafel ’n nuwe voorkoms gee, oplossings vir ’n gebrek aan ruimte in ’n kind se speelkamer is, of boomstompe in eko-vriendelike koffietafels verander – hulle doen dit met styl en ’n tikkie eiesoortigheid. Hul uitgangspunt is dat jy nie ’n fortuin hoef te spandeer nie. Baie van hul projekte gebruik items in en om die huis of van rommelwinkels. Goedkoop dekoritems word deur die kreatiewe gebruik van verf, papier, materiaal en verbeelding omskep. As jy smag na ’n huis wat jou unieke persoonlikheid weerspieΓ«l, jou innerlike styl na vore wil bring, of jou huis volgens ’n knap begroting wil verfraai, Skep ’n Tuiste verskaf al die idees en inspirasie wat jy nodig het.


PDF Books Download "Skep ’n Tuiste – 75 Dekor- en Leefstylprojekte" Online ePub Kindle


Post a Comment for "(Download) "Skep ’n Tuiste – 75 Dekor- en Leefstylprojekte" by Germarie Bruwer " Book PDF Kindle ePub Free"