Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(DOWNLOAD) "Skimme in die Skadu - Ware verhale van reeksmoordenaars" by Micki Pistorius " Book PDF Kindle ePub Free

Skimme in die Skadu - Ware verhale van reeksmoordenaars

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Skimme in die Skadu - Ware verhale van reeksmoordenaars
  • Author : Micki Pistorius
  • Release Date : January 03, 2012
  • Genre: True Crime,Books,Nonfiction,Social Science,Health, Mind & Body,Psychology,
  • Pages : * pages
  • Size : 6461 KB

Description

Reeksmoordenaars ervaar die mag oor lewe en dood as almagtig. Aangesien hulle min beheer het oor hulle eie lewens en gevoelens, raak hulle verslaaf aan die almagtigheid wat beheer oor iemand anders se lewe hulle bied. Daarom pleeg hulle herhaaldelik moord. Dit herstel hulle geestelike wanbalans wanneer hulle selfwaarde in twyfel getrek word. As ek 'n reeksmoordenaar moes ondervra, het ek op metafisiese vlak in die troebel waters van sy siel geduik. Sy emosies van leegheid, eensaamheid, depressie en vrees was bekend aan my. 'n Mens kan nie eens begin om 'n reeksmoordenaar se psige te ontleed as jy nie kans sien om sy emosies te voel nie.


Download Books "Skimme in die Skadu - Ware verhale van reeksmoordenaars" PDF ePub Kindle


Post a Comment for "(DOWNLOAD) "Skimme in die Skadu - Ware verhale van reeksmoordenaars" by Micki Pistorius " Book PDF Kindle ePub Free"